Opleiding vir entrepreneurs (opnames).
- Algemene beginsels van kontraktereg, ondernemingsvorme en aanspreeklikheid.
- Basiese gebruik van Microsoft Office, opstelling van webwerf en e-posse vir onderneming, gratis en/of goedkoop sagteware vir gebruik in klein sakeondernemings, asook entrepreneuriese vaardighede en werksmag van die toekoms.
- Basiese beginsels van produk, plek, prys en promosie vir teikenmark.
- Aanstel of afdank
- Belasting, registrasies, toepaslike rekenaarprogramme, finansiële state, kontantvloei bestuur, bedryfskapitaal, begrotings en waardetoevoeging van jou produk of diens.